BLOG



Kliek hier om die reeks artikels te lees

Lees ons reeks ouer artikels op Maroela Media. 

Hierdie is ʼn reeks van rubrieke deur Johanni Meiring in samewerking met Solidariteit Helpende Hand se Ere-ondersteunersnetwerk om bewusmaking te skep van ouers van kinders met spesiale behoeftes en om dié ouers te bemagtig en by te staan. Klik hier om ʼn Ere-ondersteuner van Helpende Hand te word of om ʼn bydra te maak om dié ouers deur die Spesiale Behoefte Ouerfonds te help. 

Johanni Meiring is ʼn lewensafrigter, spesiale behoefte- ouer en medestigter van Parent Reality.